Steven Ford

Steven Ford
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Steven Meigs Ford
Geboorte 19 Mei 1956 (1956-05-19)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Steven Ford (gebore 19 Mei 1956) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente When Harry Met Sally... (1989), Starship Troopers (1997), Armageddon (1998), en Black Hawk Down (2001).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy